Ek is in Swede gebore, maar het ‘n groot gedeelte van my jeug in Suid Afrika deurgebring. In 1980 is ek terug na Swede, vandaar is ek na Munich in 1991 en in 1998 na Parys.
Sedert 2001 woon ek in Waterloo en is nou al een van die “plaaslike inwoners”.
My vrou en ek het 3 seuns en ‘n hond, ‘n Rodesiese Rifrug.
|