|
Gardenfred is die antwoord vir alles wat jy in jou tuin benodig, van die uitleg tot die instandhouding.
Gardenfred doen dit alles vir jou!!
| |
• Grassny en versorging
• Beddings en snoeiwerk
• Boomvorming
• Opruiming van tuinafval |
|
• Bou van Patios
• Installering van visdammetjies
en waterverfraaiings
• Bou van steenmure en opritte
• Alle soorte omheinings
|
| |
• Tuinuitleg
• Beddings
• Tipe plante en plasing van plante
|
|
• Diens van enige tipe grassnyer
• Skerpmaak van snoeiskêre ens
• En nog baie meer………… |
|