Gardenfred het al verskillende tuinprojekte gedoen, van groot landskap argitektuur tot fyn detail werk. Waterloo Gardenfred het oor die jare 'n goeie naam van kwaliteit en vakmanskap opgebou. Hieronder is 'n paar voorbeelde van die hoe standaard en gehalte werk wat u van ons kan verwag.
Die tuin en kersieboom van hierdie meenthuis was heeltemal oorgroei met ivy. Nadat ons die mure skoongemaak en geverf het, het ons kunsgras en sement gele, onderlae vir beskerming teen onkruid in die blombedding gesit en dit daarna met hout chips verfraai. Die Italiaanse klimrose kry nou meer sonlig en die rooi Rhododendron benut ook meer van die laatmiddag son.
Rhododendron |
|
|
|
|
|
|
Irene Dairy Farm |
|
|
|
|
|
|
AVENUE BEAU SITE, BRUXELLES - COMPLETE GARDEN MAKEOVER |
|
|
|
|
|
|